Z is vir Zackie 5: Die pretpark 9781776090648 Leigh and the rest of
Z is vir Zackie 5: Die pretpark 9781776090648 Leigh and the rest ofZackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is n Groot Wiel, n Wilde Wipwa en n Spooktrein. Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark. Toe hy vir Vincent begin terg, besluit Zackie om hom n les te leer! Die oorspronklike Zackie Mostert reeks het reeds duisende aanhangers en nou is daar ook n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks
Pay in 4 interest-free payments of $15.00 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 30 - Aug 4